0
Grey Tafeltennistoernooi
Sittend : Mev. Gill Brown - Dis-Chem ; Benita Hancke (Tafeltennishoof)
Staande : Grey se A span : Ronald Petersen ;
Crispin Moss ; Tshepo Phalatsi
Grey Tafeltennistoernooi Vrydag 12 Februarie 2010.
Wenners van die Junior Enkels Kompetisie : Sebala Kabi (Grey)
Wenners van die Senior Enkels Kompetisie : Crispin Moss (Grey)
Saterdag 13 Februarie 2010 Spankompetisie : Eerste = CMC se A span (ope)
Tweede = Grey A
Derde = Grey C
Vierde = Grey China team
Daar het 18 spanne ingeskryf vir die kompetisie Saterdag.
Article added 2010/02/23
(Back to Dis-Chem News)